MonCherié
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkfontein Farm LS 173, Dendron, 0715, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
MonCherié is 'n stylvolle en elegante lokaal in die hartjie van die bos naby die dorp Dendron. Die familiebesigheid bedien troues of net gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die bosveld.
'n Verskeidenheid akkommodasie word aangebied om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die stylvolle selfsorg-eenhede is elk toegerus met 'n privaat badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Die Camel Thorn, Buffalo Thorn en Monkey Thorn-eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en die Marula-eenheid is 'n gesinshuis met 6 slaapkamers, ideaal vir 'n bruidsgeselskap en hul gesin.
Die ander twee eenhede, Sweethorn en Velvet Leaf, is ons twee suites. Hulle is onderskeidelik die wittebroodsuite en die bruidssuite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kalkfontein Farm LS 173, Dendron, 0715, Limpopo
- Gaste dink MonCherié het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkfontein Farm LS 173, Dendron, 0715, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang