Mondjila Safari Camp
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C38, 70 km north of Outjo, Outjo, Kunene
- Vanaf R460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mondjila Safari Camp bied gerieflike tentverblyf, sowat 32 km vanaf Andersson's Gate, die westelike ingang na die bekende Etosha Nasionale Park. Die safarikamp is ideaal vir selfry-toeriste en klein groepe.
Verblyf word gebied in 11 tweelingtentkamers, 1 gesinstentkamer en 'n kampplek. Die tente is op betonbasisse opgerig en bied lieflike uitsigte. Elke tent het 'n en suite-badkamer, en is toegerus met muskietnette en 'n waaier, ideaal vir daardie warm someragte. Elke tent bied 'n tafel en 2 stoele op die klein stoep, 'n ideale plek vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan en die omgewing te geniet. Daar is 8 grasperk kampeerplekke, elk met sy eie kragpunt, lig en braai area. Daar is ook 'n ablusieblok met warm water en 'n spoeltoilet.
Die hoofgebou bied 'n restaurant, 'n kroeg en 'n gastesitkamer. Daar is 'n boma buite en oop vuurput, ideaal vir aandgesprekke, aandoppies teug en na die Namibiese naghemel kyk. Daar is 'n swembad vir gaste om te geniet, en plaaslike artefakte kan by die kuriowinkel gekoop word. Gaste het ook toegang tot 'n wasgoeddiens, internetverbinding en veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the C38, 70 km north of Outjo, Outjo, Kunene
- Gaste dink Mondjila Safari Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C38, 70 km north of Outjo, Outjo, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang