Mondu Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreysbay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mondu Guesthouse is in Wavecrest, Jeffreysbaai, nie ver van die bekende branderplankryplek, Supertubes, geleë nie. Dit is in 'n rustige area en naby die plaaslike winkels van Spar en Checkers. Dit is 950 m vanaf die naaste strand en 2 km vanaf die hoofstrand.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede, waarvan 2 selfsorgwoonstelle is terwyl die ander 3 knus, ruim gastekamers is. Kamer 1 het 'n see-uitsig. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n privaat ingang, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Geriewe op die perseel sluit lughawe-transfers volgens reëling, kombuisgeriewe, 24 uur-ontvangs en 'n braai-area in. Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat perdry, voëlkyk, speletjiesritte, bergfietsry, swem, visvang, fietsry, begeleide staptogte en die groot 5 insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mimi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 118 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreysbay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Mondu Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Leadwood Street, Wavecrest, Jeffreysbay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang