Successfully reported
+21

Monique’s Guest House & Bike Stop

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monique’s Guest House & Bike Stop is in Barrydale geleë, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge op die gewilde Roete 62, op die grens van die Overberg en Klein-Karoo in die Wes-Kaap. Die dorpie het 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede wat reisigers van oraloor lok.

Akkommodasie is in 3 kamers beskikbaar, waarvan 2 en suite-dubbelkamers is. Daar is ook 'n kamer met 2 enkelbeddens aan die voorkant van die huis. Dit maak gebruik van 'n gedeelde badkamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike oopplan-sitkamer en -kombuis. Die sitkamer het 'n TV. Die kombuis het geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n stoep wat om die huis strek met pragtige uitsigte van die dorp onder in die vallei en omliggende berge. Die stoep lei na die braai-area en daar is veilige onderdakparkeerplek vir motorfietse.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monique’s Guest House & Bike Stop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Country Pumpkin, 16 Tennant Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHDlsHwFIZjGAd6Zz3jrcZhYeoGJsLx0olIMJ1ctDFRkZaEVgC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Country Pumpkin 16 Tennant Street 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.905256291866 20.716644515344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang