Successfully reported

Monkey Puzzle

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marietjie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon, en besonders goed ingerig met 'n mooi uitsig. Ons is met opregte gasvryheid ontvang. Helene was uiters hulpvaardig en het vir seker gemaak ons voel tuis van begin tot einde. Alles wat ons nodig gehad het, was voorsien – netjies, skoon, en goed ingerig. Alles was in werkende toestand, van die WiFi, wasmasjien, tuimeldroër tot die koffiemasjien. Die ligging is uitstekend, stil en rustig. Wat dit besonders gemaak het, was die pragtige uitsig vanaf ons stoep – ideaal vir ’n koppie koffie in die oggend of sonsondergang in die aand. Monkey Puzzle het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Monkey Puzzle
Baie dankie! Julle is die oulikste gesin! Kom asb. weer!

Albertus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Outydse gasvryheid en waarde vir geld! Baie lekker gebly. Uitstekende ligging met pragtige uitsig! Baie goed toegerus, ruim en baie netjies. Die feit dat hulle troeteldier-vriendelik is met 'n binnehof was 'n bonus. Gasheer en gasvrou het ons op die hande gedra en baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Monkey Puzzle
Baie dankie! Dit was heerlik om julle hier by ons te verwelkom! Kom asb. weer!

Hendi K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte "home away from home". Het so tuis gevoel. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

It was simply amazing! We received the warmest welcome upon arrival. The owners of Monkey Puzzle are friendly, accommodating and simply amazing! The place was neat, tidy, beautifully decorated and had everything we needed! We highly recommend Monkey Puzzle to anyone who wants to stay in Brenton-on-Sea! A true gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Monkey Puzzle
Thank you so much! You were amazing guests! Hope to see you again, soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fac73fc1a387dd6a52d2a453e102dad8326673055849264d459ab54085f74d7816f45ce3eb3269cd77983e84e9cf31bc682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 55 Stinkwood Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.069176477157 23.02329377586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang