Mont d'Or Clarens Unit 8
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sias Oosthuizen Lane, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R8 640 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mont d'Or Clarens Unit 8 is 'n selfsorgkothuis wat langs Mont d'Or Hotel in Clarens geleë is. Dit is ideaal vir gesinne en is die perfekte blyplek vir onbelemmerde toegang tot Clarens se wonderlike natuurlike omgewing.
Die kothuis kan tot 6 volwassenes en 3 kinders akkommodeer; en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed; en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed; en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het. Parkeerplekke is beskikbaar vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jordan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 139
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Sias Oosthuizen Lane, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sias Oosthuizen Lane, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang