Successfully reported
+34

Mont d'Or Monte Bello Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mont d'Or Monte Bello Estate is 8 km vanaf Bloemfontein en is op 'n ou geskiedkundige plaas met reuse, ou bloekombome en parkagtige tuine. Die natuurlike skoonheid en die ligging naby Bloemfontein maak Mont d'Or Monte Bello Estate die ideale venue vir funksies en troues.

Die pragtige gastehuis kan tot 60 gaste akkommodeer en het wonderskone uitsigte oor die platteland. Die luukse kamers sluit gesinskamers, dubbelkamers en 'n wittebroodsuite in. Ons diens is van topgehalte en ons gaste word soos as belangrike persone behandel terwyl hulle die rus en plattelandse skoonheid geniet en bewonder.

Die 2 konferensie-venues bied 'n professionele diens in 'n ontspanne atmosfeer en die trougeriewe kan tot 500 gaste akkommodeer. Daar is 'n pragtige kapel op die plaas waar jy jou seremonie kan hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tommy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mont d'Or Monte Bello Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtyVEYCxaH9BpuKlj3vYnxMeaG8dOEHHxeqADodZ1DhEvNY1PVW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Monte Bello Estate Vaalbank Zuid 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.035862 26.280121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang