Mont Eco Game Reserve
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driekuilshoogte Road, Mont Eco Game Reserve, 37.1 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R18 997 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mont Eco Wildreservaat met berguitsigte bied 'n pragtige bosveld-ervaring geleë in die hartjie van die Mont Eco Wildreservaat wat 37 km vanaf Montagu is.
Dié lodge bied gaste 'n keuse van 7 asemrowende lugversorgde luukse koningsuites wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Skerp wit linne, badhanddoeke en rokke word voorsien.
Verder het elke suite 'n knus leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 2 yskassies, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar in elke suite. Al 7 suites het 'n privaat dek met buitemeubels wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie.
Die lodge is ten volle inklusief en beskik oor 'n restaurant waar 'n uitvoerende sjef 3 maaltye per dag voorberei, daar is 'n gastesitkamer en 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n uitsigdek wat perfek oor die omliggende reservaat uitkyk. Gaste kan afkoel en son sit by die lieflike swembadarea wat 'n sonterras, tuin en kroeg insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Driekuilshoogte Road, Mont Eco Game Reserve, 37.1 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Mont Eco Game Reserve het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driekuilshoogte Road, Mont Eco Game Reserve, 37.1 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang