Mont Martre Chalets
Beskrywing
Dié chalets beskik oor 2 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV. Die patio bied sitplek buite en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Klein hoeveelheid koffie, tee, bruinsuiker, melk, skottelgoedseep, hand- en lyfwas, opknapper-sjampoe en hout word voorsien om jou te begin.
Let asseblief daarop dat alle areas met veiligheid in gedagte gebruik moet word as gevolg van die teenwoordigheid van die dam.
Doen asseblief navraag by ontvangs oor ons bergroete.
Vir 'n toer van die lokaal, kontak asseblief ontvangs.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambrechts Road, Mont Martre, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang