Successfully reported

Mont Paradiso

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rhino H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ja. Ja, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Spoggerige uitsig. 5-ster 'n spesiale plek. Ons sal in die toekoms net hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Mont Paradiso
Baie dankie vir die terugvoer, Marilyn Olwage. Julle is baie welkom.

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

So lekker daar gewees. Pragtige gastehuis. Wat 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Beautiful accommodation in a lovely part of Pretoria. Awesome place, awesome views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joao M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Underwhelming. I booked here primarily because of the jacuzzi, but it was broken and not available. Furthermore, there are two massive inclines to reach the reception from the gate. For someone with a small car like mine, I could only make it halfway up. I had to park my car there and carry luggage the rest of the way. Things like this should be disclosed in the advert. The customer service is excellent though; the lady is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustig teen die berg. Die kamer is baie netjies en mooi ingrerig. Die bed slaap verskriklik lekker. Altyd moeilik om 'n goeie een te vind. Ek het baie lekker gebly alhoewel ek nie tyd kon vind om die ontbyt te geniet nie. Ek is seker dit sou net so awesome gewees het! Sal dit vir seker aanbeveel. Sak pas en baie sentraal geleë. Natuurlik is die honde kinders vir die wat van diere hou 'n ekstra spesiale ietsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Mont Paradiso
Liewe Venessa Baie dankie vir jou terugvoer. Dit sal wonderlik wees om jou weer te kan akkommodeer. Hierdie keer met die bederf van jou ontbyt ook.

Clive Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gasvry, netjies goeie ontbyt. Baie sentraal, naby al die belangrike besoek areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Mont Paradiso
Baie dankie vir jul terugvoer. Was 'n absolute plesier om julle te akkommodeer. Sien weer. Groete Juliana

Kobi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Pragtige plek met mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Mont Paradiso
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Sal lekker wees om julle weer te akkommodeer.

Jana S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ontspannend, rustig en huislik, Vriendelike diens, heelike ontspannende atmosfeer. Huislik, lekker kos. Pragtige mense, ons sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Mont Paradiso
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Jana Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon akkommodeer. Groete, Juliana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1246 Breyer Ave, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNTljMjNmLWU3NzQtNDdjMC1hYWM1LTRlZDgzODJhMzdjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 1246 Breyer Ave Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.69469255691 28.250827789307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang