Successfully reported
+15

Montagu Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montagu Manor is 'n gasvrye, veilige B&B in Montagu en bied verblyf in 'n opgeknapte Victoriaanse herehuis wat perfek is vir 'n rustige wegbreek.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV en volle DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die eetarea in die herehuis waar hulle soggens 'n smaaklike Engelse ontbyt kan geniet.

Verder het gaste 'n aparte ingang en toegang tot veilige parkeerplek. Daar is plaaslike winkels en restaurante in die omliggende area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
TV
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angelique S
Saam met lewensmaat
5.0
Iets besonders. Dit was 'n nostalgiese belewenis.
Okt 2025
Cecile B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en gerieflike verblyf in 'n mooi Victoriaanse huis. Ons het heerlik gebly omring deur interessante oudhede. Die gasheer en gasvrou het ons ba...
Sien meer
Mrt 2025
Mark K
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable place to stay. Feel so at home. Excellent, like visiting family that you like. Feel so at home and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cecile B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier in 'n pragtige huis in pas met die omgewing. Pragtige huis met 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Daar is moeite gedoen om ons kuier...
Sien meer
Nov 2024
Marichen D
Saam met vriende
4.8
Baie dankie aan Montagu Manor vir 'n wonderlike verblyf! My ouers het onlangs daar oorgeslaap en hulle was absoluut beïndruk. Die plek was baie skoon ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 28 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montagu Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1e979d6ce75ddcb4b3b69f109fe7eb8dc02798c28e0d4b24093b898bdf65a8b616b3858063beb4edef66887b5f738d92a87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 28 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7857866 20.1237171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang