Successfully reported

Montagu Meander

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Steph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig ver uit die gewoel. Heerlik rustig en die toerusting en geriewe is goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Ek is baie bly julle het dit geniet! Ek hoop om julle vinnig weer te sien!

Sean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was amazing! Sal definitief weer daar bly. Verkriklik lekker gebly. Plek is baie goed ingerig en netjies. En die klein touches wat ons verblyf spesiaal gemaak het, soos die klein bederf in die yskas, was ook amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Hi Sean! Dit was so lekker om julle te ontmoet! Sien uit om julle weer te sien!

Aluta N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely. The town is very tranquil. The views are gorgeous. The place I stayed in allowed for privacy and the owner was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie, baie aangenaam, gerieflik, veilig en rustig. Ons het vreeslik lekker gebly, ongelukkig net vir twee nagte. Ons voertuig kon agter 'n elektriese hek sommer vlakby ons woonstel staan. Binne was alles baie gerieflik, skoon, netjies en keurig ingerig met alles wat ons nodig gehad het, wat 'n eettafel en stoele ingesluit het. Ons het genoeg pak- en hangplek vir ons klere gehad en natuurlik was die stort heerlik warm en die bed gemaklik en kon ons heerlik slaap. Ons het self 'n flessie tuis-ingemaakte koejawels in die yskas gekry om ons welkom te heet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Hallo Louis! Dit was heerlik gewees om jou te ontmoet! Ek hoop om jou weer te sien!

Patrick R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Oor die algemeen was verblyf soos huis. Die blyplek was uitstekend. Was vir my net bietjie ongewoon dat volle betaling 'n week vooraf moes wees. Dan was ons vriendelik die Saterdag om 17:30 herinner dat ons 10:00 die volgende oggend moes uit. Hulle kon miskien die Vrydag net by ons geluister het na ons planne om bv. 'eet plekke' aan te beveel en dan te luister hoe laat ons op die Sondag gaan ry. Dis net 'n voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Dankie vir die terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Hi Nerika Dit was heerlik om jou te ontmoet! Sien uit om jou weer te ontvang!

Marilet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowende naweek wegbreek. Ons het baie lekker gebly vir die 3 dae wat ons daar was, dit is 'n oulike skoon plek. Naby geleë aan 'n winkelsentrum en vele restaurante. 'n Groot gerief was dat die voertuig binne die erf veilig parkeer kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlé
Montagu Meander
Hallo! Dit was heerlik om julle te ontmoet! Ek is bly julle het lekker gekuier, ek hoop ons sien julle sommer gou weer!

Melinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Goed. Bed baie ongemaklik, geen buite sit-/braai area. Geen haardroër. Buite lig groot steurnis a.g.v. onvoldoende gordyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marcel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Ok to overnight. Far from town, no restaurant nearby, bed was not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlé
Montagu Meander
Hi Marcel Thank you for your stay! It was nice to meet you. There are two restaurants within 1 km of the unit, and the main street is less than 800 m from the unit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be89db323991c729b90d12ef3c9a1b051e4242e58352a2229474bd877b57b6b8482dbe66ff61f55b58e49ad2a826c0867dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 8 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7943496 20.12616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang