Montagu Villa 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Montagu Villa 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Point, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het; elkeen van hierdie badkamers het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n balkon met sitplek buite en see-uitsigte in die verte. Gaste kan voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en veilige kelderparkeerplek en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante, geriefswinkels en 'n kort entjie se ry na Santos-strand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Montagu Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang