Successfully reported
+37

Montagu Vines Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Tanner Street, Montagu, 6712, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 174 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pam en Ant, trotse Suid-Afrikaanse eienaars, verwelkom jou by Montagu Vine Gastehuis!

Montagu Vines is in die historiese bewaringsgebied van Montagu geleë. Die hoofplaashuis is tussen 1900 en 1910 gebou en weerspieël die vroeë Victoriaanse-beïnvloed Karoo-styl plaashuise van daardie tydperk.

Daar is altesaam 8 tuinkamers - 5 standaard en 3 luukse. Die kamers, geleë in die tuine, kyk uit oor die dam, olyfboord en pragtige omliggende berge en komplementeer die statige hoofhuis. Ons bied ons gaste 'n voorsmakie van outydse gerief en luuksheid, in die dorp Montagu, op die wêreldbekende "Route 62".

Jy kan ontspan in die plonspoel, geleë in die rustige tuine, met manjifieke ou eike- en melkhoutbome. Alternatiewelik kan jy op die grasperke sit met heerlike uitsigte oor die olyfboord en omliggende berge, en teug aan 'n glas wyn van een van ons plaaslike wynplase!

Gaste kan andersins eenvoudig ontspan in die knus sitkamer, met 'n boek of tydskrif of, in die gerief van hul tuinkamer.

Montagu Vines is net 'n entjie se stap van die sentrum van Montagu af, met sy geriewe wat voorsiening maak vir alle smake en belangstellings. Daar is restaurante, koffiewinkels, bistro's, historiese kerke/geboue en rustige tuine vir die besoeker om te geniet. Neem 'n geskiedkundige wandeling deur die dorpie Montagu of probeer een van die talle roetes vir diegene wat oefening en vars lug wil geniet.

Montagu Vines is die perfekte plek vir daardie intieme naweke, verjaarsdae en herdenkings of as 'n oornagplek terwyl jy "Route 62" en alles wat dit bied, ontdek.

Jy is dalk gelukkig en sien die “inwonende” uile wat in die ou eikeboom sit of ontmoet een van die groot skilpaaie in die olyfboord wat van die aangrensende natuurreservaat kom kuier!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pam & Ant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 2 Tanner Street, Montagu, 6712, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montagu Vines Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 174
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 174
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 174
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Tanner Street, Montagu, 6712, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b3ff1f5f4df8a5d2684ece2729fa27c991fe63d1d9b4a1c33f58ec0291d67349eb6c11529f021ab237ce01003d8a5c868b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 174 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Tanner Street Montagu 6712 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.78451114047 20.115049481392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang