Successfully reported

Montague 4 Seasons

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Simone Miche C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

N naweek om te onthou. Ek sal definitief weer gaan. Ons was baie goed verwelkom en het sommer dadelik welkom gevoel en sal enigeen aanraai om Montague 4 Seasons te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lovely and peaceful stay. Central and safe location, walked around town. Lovely to see and hear the birds in the garden. Loved the attention to detail and quirky decorations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Christo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Montagu 4 Seasons staan kop en skouer uit as 'n vakansieverblyf. Die persoonlike ontvangs, netheid van die binnehof, netheid en gerief van die woonstel, was meer as wat ons verwag het. Alles was net van uitstaande gehalte. Dan praat ek nie eers van die eienaar nie. Ons gaan daar weg en sy is 'n familie/vriendin na 'n paar dae se verblyf. Montagu 4 Seasons is hoogs aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel Marais M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Will recommend anytime. Beautiful. Best ever! Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great place, will stay there again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vriendelikheid, gasvryheid en gemaklike in uit uitteken. Dit was lekker om in die oggend die straat af te stap, koffie te kry op pad na die straatmark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Hello Roelof, Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Waardeer baie. Vriendelike groete

Dewald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome, sal beslis weer kom. Uiterste lekker blyplek, verskriklik gaaf en alles altyd reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Hi Dewald, Soos altyd in die verlede is dit weer fantasties gewees om julle as my gaste te kon ontvang. Vriendelike groete

Anja L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Mooi, netjies en veilig. Die plekkie is mooi toegerus en word goed instandgehou. Veilige parkering. Ek sal net voorstel dat die gasvrou dit duideliker in die beskrywing maak dat die swembadjie slegs in die somer verhit word. Ons besluit om die spesifieke plek bo 'n ander een te kies, was gegrond op die volgende: verhitte swembad; vars vrugte, beskuit, bottel wyn/muskadel, melk en hout. Dit het aanloklik geklink, in vergelyking met ander plekke wat niks ekstra bied nie. Hoewel ons melk, hout en decanted muskadel ontvang het (steeds 'n bonus!), was daar nie vrugte en beskuit nie. Dit was egter nie 'n probleem nie, ons het toe maar net self gaan koop. Indien dit nie meer voorsien word nie, sal ek aanbeveel dat dit uit die oorsig van die plekkie verwyder word. Andersins is dit 'n mooi plekkie en sal ons weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie goed toegerus, dekor baie mooi en alles wat 'n mens soek is daar. Uitsonderlik mooi plek en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u goeie resensie. Waardeer dit opreg. Hoop ons sien mekaar gou weer. Vriendelike groete

Charnotte G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic. Relaxing. Beautiful place. Great location. Safe parking. Great WiFi. Carina was lovely and made us feel welcome. Lovely bottle of wine upon arrival. Went to Guano Cave Resort. Many cafes and restaurants on Main Street. Close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Bath Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2a864364649df8da8ca7fe877f811cf7594e23593ef6e082c0475b29f44640f0eac26c3d30f21e21ed812e9cb3ecff092d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 56 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.786841 20.122608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang