Monte La Vue Boutique Hotel
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jul 2024 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
-
Vanaf
R1 435R1 292 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monte La Vue Boutique Hotel is in Sandton geleë, net 1,4 km vanaf Montecasino, 11 km vanaf Sandton City Mall, en 11 km vanaf die Gautrein Sandton-stasie. Dit is die ideale plek vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word gebied in 22 suites wat 2 tot 4 gaste in elke eenheid kan akkommodeer, die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit TV, Netflix en YouTube in en daar is 'n kas en 'n lessenaar.
Dié boetiekhotel het 'n gimnasium, sitkamer- en vermaakarea en 'n restaurant. Veilige parkeerplek is ook op die hotelperseel beskikbaar. Die area is gewild onder plaaslike inwoners vir fietsry, en die Gallagher-konferensiesentrum is sowat 17 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Tanki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Gaste dink Monte La Vue Boutique Hotel het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang