Successfully reported
+17

Monte Video Guesthouse and Function Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Church Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. Dit is 'n splinternuwe, luukse gastehuis en konferensie-venue wat ontwerp is met absolute luuksheid en gerief in gedagte.

Monte Vidéo Guest House bied 10 luukse kamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort het. Hierdie gastehuis het ook 'n volledig toegeruste konferensiekamer met sitplek vir 50. Afhangende van waar elke kamer geleë is, het hulle wonderlike uitsigte oor die skilderagtige Wamakersvallei en die indrukwekkende Hawekwa- en Drakensteinberge.

Luisterryke uitsigte, puik geriewe, wêreldklasdiens in 'n lieflike, ontspanne, plattelandse atmosfeer, minder as 5 minute van die gonsende dorpie Wellington af. Monte Vidéo is die ideale wegbreekplek vir besigheid of plesier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corneli Q
Besigheidsreis
5.0
Heerlike verblyf. Die uitsig was beeldskoon, die stort was lekker groot. Ontbyt was heerlik.
Mrt 2025
Monique V
5.0
Ek is baie vriendelik ontvang deur die kunstenaar/gasvrou. Heerlik gerus in 'n pragtige omgewing. Alle personeel was baie vriendelik en netjies. Heerl...
Sien meer
Jan 2025
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus en gekuier. Ons het so lekker gebly en sal beslis as ons weer in Wellington is hier bly. Elke behoefte word in voorsien, die kamer i...
Sien meer
Des 2024
Anesia V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar oorbly. Baie goed geleë, gerieflik en netjies en vriendelike eienaars.
Jun 2024
Angela K
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious room and warm breakfast. Peaceful area and beautiful location. Big spacious room and en-suite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 105 Church Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monte Video Guesthouse and Function Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Church Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0adda93416bc54f5b4fec936101f4939bd6c5d00d11f9c257892aae0e16bbbf78b4775b54ceb8ac9ffa2bb4eb1509f389fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 105 Church Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638333333333 19.023416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang