Pearlmar Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rue Montpellier, 20 Pearlmar Heights, unit 9, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pearlmar Views is 'n goed toegeruste woonstel in die veilige Parelvallei-area van Somerset-Wes, en is naby Strandstrand, verskeie restaurante, winkels, geriewe en doendinge.
Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het en die gebruik van die badkamer deel wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra matras of kampbedjie vir kinders kan versoek word. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot by 'n etenstafel en maak verder oop na die sitkamer, wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, DStv en YouTube ingerig is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer maak oop na die houtdek met braaigeriewe, buitesitplek en 'n pragtige uitsig oor die wynlande en die baai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rue Montpellier, 20 Pearlmar Heights, unit 9, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearlmar Views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rue Montpellier, 20 Pearlmar Heights, unit 9, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang