Successfully reported

Montusi Self-Catering Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Kate N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Home from home. An incredibly special place, we felt at home the moment we arrived. The staff were so warm and friendly, the house was spotless and well equipped. We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Amazing! Ek dink nie daar is genoeg woorde om dit te beskryf nie! Ek sal nie weet waar om te begin nie; die plek was absoluut fantasties! Ek en my familie het die tyd daar beslis geniet. Alles van die plek waarin ons gebly het, die ritte op die perde en die hiking was fantasties gewees. Elke oggend het ons wakker geword met die wonderlike uitsig vanaf ons slaapkamers! Ons het veral van die under floor heating gehou. Ons was beslis gespoil deur die plek waarin ons gebly het. Die staff was ook wonderlik gewees en was altyd gewillig om te help. Dankie vir jou hulp. Die hoogtepunt was die full moon hike waar ons hot chocolate en Amarula geniet het om ons op te warm; dit was 'n wonderlike experience gewees. Ek en my gesin sal definitief eendag baie graag weer hier wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wow! Wonderlike plek. Een van die lekkerste gesins-huise wat ons nog in gebly het. Pragtige uitsig by die braai. Spasie vir die kinders. Stap en perdry ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastiese wegbreek. Absoluut 'n pragtige plek, natuurskoon is werklik iets besonders, ons het so lekker gebly, diens is uitstekend. Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie om te sien en te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Incredible location and very peaceful stay. We had an amazing time at Montusi self-catering - perfect location with lots of space and amazing views. The house is well appointed, the staff are very friendly and helpful. We also enjoyed a dinner at the lodge, which was delicious and very well priced for the 3 courses. We had a massage at the spa and I attended a yoga session one morning. All amazing and would absolutely recommend this spot and return as soon as possible. The lodge sells wood so you don't need to bring your own and all facilities are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Goosen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent. Excellent, we will visit Montusi again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick W
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Well worth visiting. Great, friendly staff, lovely venue, comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Superb views and beautiful self-catering option for families. Wonderful stay. Loved waking up every morning to the spectacular views. The cottage was perfect for our family stay and we loved the swimming pool and short walks on the estate. The food at the restaurant was delicious and reasonably priced. The only small downside was that the baby chairs are not very baby-friendly! (The metal at the back is quite harsh when they inevitably bang their heads backwards and they're not very secure as containment for younger ones, 1 year or under).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooiste mooiste omgewing en fantastiese oord. Absoluut fantasties. Die eenheid het 'n wonderlike vloei en is so goed ingerig. Om in daardie omgewing te kan wees, is 'n groot voorreg en dit laat 'n mens dadelik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Calming, worth my while and peaceful. Our stay was the best and we got time to catch up and visit the cave and waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montusi Estate, off the D119, Northern Drakensberg, 50 km from Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYWU3NmQzLTQzNmQtNDM3NC04NGM4LWM5Y2E2YjhjYzY0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 Montusi Estate, off the D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.623898662078 29.026079899476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang