Successfully reported

Mooifontein Struisie

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Innes L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great! Lieflike netjiese plek met gemaklikste beddens en beddegoed. So lekker geslaap. Helenna was verskriklik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie baie baie lekker! Heerlik gebly! Baie mooi en skoon plekkie. Rustig en veilig gevoel. Regtig lekker oorslaap plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi, netjies en skoon. Baie netjiese en lekker plekkie om te bly, het veral Gert die kat se kuiertjie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Perfect stopover with exceptionally comfortable and warm beds. It was our first time staying on Mooifontein Farm and would definitely overnight again on our travels. The cottage had everything we needed and was very easily accessible from the N1. The kitchenette was well equipped, the gas shower worked well, and the beds were exceptionally comfortable and warm. It was a cold winter's night, so the oil heater and the electric blankets were much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Presies wat ek nodig gehad het. Netjies, skoon, stil met 'n goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Lekker rustig, maar as ontneem deur nie te kon stort voor verder reis nie . Nee, kon nie stort nie, geen warm water gewees nie. Gasbottel was leeg en gas warmwaterstelsel was af. Sleg as mens langpad ry en nie kan stort in die oggend nie. Verder was als reg. Ek glo eienaar moet dit inspekteer voor gaste kom.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Helenna
Mooifontein Struisie
Hallo Frikkie. Ek is baie jammer daaroor dat jy nie warm kon stort nie. Die gasbottel was egter nie leeg nie; daar was 'n ander baie klein fout gewees, en indien jy my laat weet het, kon ons dit dadelik vir jou regstel. Ek was jammer om eers na die tyd hiervan te hoor. Ek is bly alles was verder in orde. Mooi dag en groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Helenna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Mooifontein Farm, 27 km south of Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65f3c550ba06ec0b69acf309e2f0ea040ad892342a1d7e26c55b093205e19f2e6a1e7e4c777d5d68b179eb808b7912672f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 N1 Mooifontein Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.879102094508 24.852301005523
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang