Successfully reported
+56

Mooigezicht

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat van Clarens, stapafstand vanaf die kunsgalerye, restaurante en winkels.

Die gesinseenheid is ideaal vir verblyf vir 'n gesinswegbreek. Dié drieslaapkamerhuis het 'n oopplan-kombuis en -sitarea met DStv-toegang. Die hoofkamer beskik oor 1 dubbelbed en 'n bykomende klein kamer met 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n aparte toilet en badkamer met stort. Die gesinseenheid het lieflike berguitsigte vanuit elke kamer. Gaste word aangemoedig om op koue aande by die kaggel te kuier. Veranda met braaigeriewe. Tuin vir kinders om te speel.

Die Mooigezicht Studio is 'n ruim eenslaapkamer-eenheid, gemeubileer met 1 dubbelbed en stort in die badkamer. Oopplan kombuis en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n patio voor met meubels en 'n klein Weber-braai op die dek.

Veilige parkeerplek agter 'n hek en gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Angela B
Saam met lewensmaat
5.0
Great short stay. Our one night was comfortable. All the amenities one needs were available for a self-catering visit. Nice and spaciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Maria R
5.0
Heerlik en ontspannend. Goeiemôre. Ons het ja, dankie. Dit was baie skoon. Ons het alle geriewe gehad wat jy nodig het om lekker te bly. Volledig toeg...
Sien meer
Jul 2025
Frikkie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf, rustige omgewing, vriendelike diens – sal beslis weer gaan! Ons verblyf by Mooigezicht was ’n wonderlike ervaring. Die kamers was ne...
Sien meer
Jul 2025
Eden C
5.0
Warm, en vriendelik. Ek het my kort bly baie geniet, die vuur het ons lekker warm gehou, en die mense was vriendelik.
Jul 2025
Dawid M
Gesin met tieners
5.0
Vinnige wegbreek naweek vir fietswedren. Die plekkie het voldoen aan ons behoeftes en Marlene het ons probleme vinnig aangespreek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 430

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 174 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mooigezicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG0k3YOyUCnWtyhaJxD7jLj5zBV33UQeULlQq7yTUDCRC4E15Xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 102 5 1 5 174 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518479897596 28.418270909806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang