Successfully reported
+26

MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes
  • Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

MooiplaatsTrust Selfsorg Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas 27,5 km vanaf Delareyville op Vryburgweg.

Dié plaashuis het slaapplek vir tot 16 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is nog 3 enkelbeddens in die sesde slaapkamer. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié huis beskik oor binne- en buitebraaigeriewe.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 600
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 9 600
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fc09f9e54049d596545d133880a911bfeb9cb31d31a9be6b6a1b3e042c4ae0e7c282ad3828700c3afede41e401e5fa386d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense N14 27.5 km from Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.826493071152 25.286096334457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang