Successfully reported

Mooirivier Farmstay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Yolandie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantasties! Dit is rustig en die berge is prentjie mooi. Plaasgevoel soos ons daarvan hou. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n Baie rustige oornagplek. Perfek geleë en slegs 6 km vanaf "Aronica's Nursery parkrun", wat die rede vir ons besoek aan Barberton was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier by Moorivier Farmstay. Warm verwelkoming, skoon en netjiese geriewe, ons sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Baie rustige, pragtige area. Eienaar met ope arms verwelkom. Baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oornag as in area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid was uitstaande. Vir die prys wat ons betaal het is ons baie tevrede. Ons sal beslis weer gaan wanneer die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon E
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

2 Nights during mountain bike race. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Blerrie lekker! Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anin
Mooirivier Farmstay
Dankie baie, Yolandie. So bly julle het dit geniet. Tot volgende keer. Mooi loop.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

'n Rustige middag en aand op die plaas. Ons het rêrig lekker gekuier op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roelof M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Rustige verblyf op 'n werkende plaas met 'n uitstekende ligging. Ons het vier nagte by Mooirivier deurgebring. Die chalets was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig op die dam, berge en Barberton in die verte. Ons kon van ons stoep af voëls kyk. Vriendelike mense met uitstekende diens. So rustig! Die enigste "lawaai" was toe 'n plaaswerker met 'n trekker die gras in die boord naby gesny het, maar dit het insekte opgejaag en voëls gelok wat ons toe na hartelus kon bestudeer. Dit was 'n heerlike kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anin
Mooirivier Farmstay
Roelof, ek is so bly julle het lekker gerus. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.

Hercules V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

Fantastiese ondervinding - wonderlike mense. Met ons aankoms, is ons hartlik ontvang deur Vic en Anin. Hulle personeel is baie goed opgelei en Vincent was gou daar om the help om die bagasie af te laai. Dit is die mooiste plaas omring deur rustigheid. Ons as gesin sal beslis weer daar oorbly en definitief langer ook, ons kan Mooirivier met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anin
Mooirivier Farmstay
Dankie Hercules, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooirivier Farmstay, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAevZb1GNbeHNLiQ3VQ0xKCjvnOySXJkBg18GqWlH8Si66LMqRpR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Mooirivier Farmstay Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.71948823668 30.954494476318
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang