Successfully reported
+18

Mooisig Oornagverblyf

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mooisig, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooisig Oornagverblyf is op die eienaar se eiendom in Reebok geleë en is ideaal vir gaste wat net oornagverblyf benodig op pad na hul bestemming, aangesien Mooisig maklike toegang vanaf die N2 bied.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview beskikbaar in die eenheid vir gaste se vermaak. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerders, kabels en afstandbeheer saambring.

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie kombuisgeriewe het nie, maar die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johlanda W
Saam met lewensmaat
5.0
Kosbare wegbreek kuier. Presies wat jy nodig het. Heerlik gebly met vinnige 1 aand oorslaap!
Okt 2025
Tanya G
5.0
Geen foute nie, die plek is regtig die waarde vir geld. Die plekkie is so prentjie mooi en die mooiste oom en tannie wie die plekkie het, met die groo...
Sien meer
Aug 2025
Zac S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, friendly people. The place was neat and tidy on arrival, also had a great view and very friendly hosts. Would come back aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
De_wet V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het vreeslik lekker gebly. Die gashere is pragtige mense. Ons hasie en woef was gul ontvang en het ook lekker geslaap.
Jul 2025
Daniel B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every moment of it. Very warm and friendly welcome. Love the atmosphere and makes you feel right at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tommy En
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Mooisig, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooisig Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Stort- of badstoel
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mooisig, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aac341ef911555d294dddc32a13b444dfdb512dc91ced4a043d7a486c2dfa5758344cdc97975733b3a58df099380ed7506b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 3 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072522270896 22.163376673871
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang