Successfully reported
+93

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 217 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moolmanshof Hoofhuis en Selfsorg Akkommodasie is na bewering die oudste huis wat nog in Swellendam staan en is in 1798 gebou. Dit is 'n Nasionale Erfenisgebou en 'n klassieke voorbeeld van 'n H-vormige Kaaps-Hollandse-styl plaashuis. Dit is op die laaste oorblywende hektaar van die ou plaas geleë.

Die gerieflike gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers wat in die Manor House geleë is. Al die kamers het en suite-badkamers, en gaste kan gebruik maak van die eetkamer met sy ou geelhoutstaldeur met gietysterskarniere. Die ou stalle is in 3 selfsorg-eenhede omskep.

Gaste kan in die parkagtige tuine kuier, onder die eikebome ontspan, of in die swembad afkoel. Troeteldiere is welkom in eenhede 1, 2 en 3 indien vooraf gereël.

Swellendam het baie historiese geboue wat dien as 'n herinnering aan sy opwindende verlede. Natuurliefhebbers sal die volop natuurreservate rondom Swellendam geniet, insluitend die Marloth Natuurreservaat, Sambona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Caroline B
Saam met vriende
5.0
Delightful. Wonderful. Such a beautiful old home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tessa-Kate D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful location, full of history! What a beautiful location! The main house has so much history and is stunning. We were offered the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Hope F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en mooi, gerieflik, lieflik en sentraal. Baie pragtig en uniek, die huis en tuine is pragtig en die kamer baie gerieflik. Die handgeskrewe ...
Sien meer
Nov 2024
Cathy P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiaal! Sal weer gaan. Heerlik en privaat. Soveel ruimte en die pragtigste groot tuine! Vriendelike diens. Historiese huis. Pragtige dorp en di...
Sien meer
Nov 2024
Neil V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in pragtige omgewing! Was werklik verras met die outentieke gastehuis met die mooiste antieke meubels wat die geskiedenis gestand doe...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 217 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 217 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMTU0ZWUyLTJiYzEtNGI0Mi04OWFjLTYxZTQ3MzJmOGI5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 217 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.034408 20.428174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang