Successfully reported

Moondust

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitnemend en uitsonderlik. Nadat ons by verskeie gastehuise en selfsorgverblyf gebly het, is Moondust heelbo aan ons lys van die beste plekke. Ons het heerlik gebly en dit het al ons verwagtinge oortref. Die gasvrou is uitnemend en 'n lopende ensiklopedie van die Hermanus-omgewing. Met opregte waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Moondust
Baie dankie vir hierdie vriendelike resensie! Dit was 'n plesier om julle te huisves en te ontmoet! Dit was lekker om waar te neem hoe julle ons pragtige omgewing geniet het! Kom gerus weer

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvrye veilige verblyf. Petro is 'n wonderlike gasvrou, ons het baie lekker gebly en sal beslis Moondust aanbeveel. Die verblyf is gemaklik, veilig en baie mooi met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Moondust
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet! Vriendelike groete Petro Moondust

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Vader Visser Street, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56f583e2bb2acfbf76011a573a233346ae32006c28b4ef168b83ca996e419543e0cac965feba183703b96a0bb72b63b10c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Vader Visser Street Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.419515 19.187127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang