Moonflower
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lorraine Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moonflower is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Port Owen. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met Plixi-TV en gratis WiFi. In die privaat tuin is daar draagbare braaigeriewe en buitesitplek.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en sal naby die marina, seiljagklub, strand, hawe, restaurante, brouerye en 'n putt-putt-baan langs die water wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Lorraine Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lorraine Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang