Successfully reported

Moonlight Manor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wilma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer oorslaap. Goeie ondervinding. Verblyf was goed, kamer was klinies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Gastehuis en tuin is baie netjies. Baie lekker gekuier. Kramer was goed toegerus. Goeie nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

This place is superb and highly recommended. The staff was very friendly and helpful and went out of their way to make us feel comfortable. The rooms were beautiful and spotless and even though the nights were cold we were warm due to the electric blankets and air conditioning. Rooms had all the amenities and the beds were comfortable with nice fresh linen of the highest quality. Breakfast was superb. A big thank you to Moonlight Manor owner and staff who made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantastic! What a great place, it is only our second time to stay here in about 6 years, but it is fantastic. I highly recommend the Moonlight Manor, and really cannot fault it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het so lekker gebly! Die bed was so lekker sag, en die warmkombers was 'n groot bederf. Die kamer is baie mooi, netjies en skoon, en ons het alles gehad wat ons kon nodig hê. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie veilig gevoel en selfs die dorpie na ure te voet verken. Die ontbyt was groot en heerlik, ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag
5.0
Mei 2025

Skoon, gerieflik, veilig. Kamer was gerieflik, personeel vriendelik en behulpsaam. Mooi uitsig vanuit die gastehuis se stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Juweel wat jy beslis moet besoek en oornag! Heerlike plattelandse gasvryheid. Ruim kamer met meer as wat jou hart begeer. Ontbyt was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lone V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie nice plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie mooi. Ek was aangenaam verras, dit is 'n pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNjkzMDE0LTViNzEtNDFmZi1hYzA5LTRiYjQwMDEzYTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 1) 311 5 1 5 11 Brinkman Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.404510833924 23.106851739089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang