Successfully reported
+15

Moonpath

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R11 590 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Moonpath is 'n pragtige dubbelverdieping-strandstylhuis in Cape St. Francis-oord. Dié selfsorghuis spog met lieflike see-uitsigte en kan tot 8 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf beskik oor 3 en suite-slaapkamers op die boonste vloer en 1 en suite-slaapkamer op die onderste verdieping. Op die boonste verdieping is die eerste slaapkamer ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Op die onderste verdieping is die vierde slaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie kamer het direkte toegang tot die swembaddek en sonstoele. Elke slaapkamer beskik oor 'n elektroniese kluis, 'n verwarmer, 'n TV, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en gedistilleerde water.

Die huis beskik oor 'n sitkamer op die boonste vloer en 'n oopplan-leefarea, -eetkamer en -kroeg onder. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Gaste word aangemoedig om op die buitelugstoele te ontspan terwyl hulle die golwe vanuit die tuin dophou of 'n duik in die swembad neem.

Moonpath bied maklike toegang tot die strand en nabygeleë doendinge sluit visvang, swem, voëlkyk, fietsry en voetslaan in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 62

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Moonpath het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 590
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 590
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 11 590
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St. Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36b831ccc22bc771d1480c193a0a25cbb6e37a2e49eea2d17c360893fb9da69853e9ab48ff7ea18091fa732a51cf4d6f805?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 590 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Da Gama Road Cape St. Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198860931512 24.835005085054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang