Moonriver on Vaal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Northdene Road, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Moonriver on Vaal is 'n knus rivierfronthuis wat 'n rustige verblyf in Vanderbijlpark bied met direkte toegang tot die Vaalrivier, wat net 30 m vanaf die voorstoep is, wat dit ideaal maak vir die kranige visserman en waterentoesias.
Dié vakansiehuis bied gerieflike slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n sokkertafel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het privaat toegang tot die rivier met 'n bootskuur en jetty, en kan laataand die geselskap van 'n uil en die veraf gehuil van jakkalse geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Northdene Road, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
- Gaste dink Moonriver on Vaal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Northdene Road, Northdene, Vanderbijlpark, 1913, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang