Moonshine
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Moonshine Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis 'n paar meter vanaf die Kleinrivier-strandmeer se riviermond wat op die Klein River Lagoon Park Estate in Hermanus geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat wil swem, kajak-, motorbootvaart, visvang of die voëllewe langs die water wil sien.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer spog met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vanwaar gaste 'n rivieruitsig kan bewonder. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kan die kajak gebruik om die strandmeer te verken of die riviermond te bereik. Daar is ook 'n paar items vir die strand wat gaste kan gebruik. Klein River Lagoon-park is naby Grotto-strand, die Kleinrivier se riviermond en net 6 km vanaf Hermanus Sentraal. Die park het veilige afstandbeheertoegang, 'n opsionele alarmstelsel en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lyn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Moonshine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Klein River Lagoon Park, Prawn Flats, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang