Moonshine on Whiskey Creek - Firefly Forest Cabin
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Moonshine on Whiskey Creek - Firefly Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete. Die houthuisie is op stelte en omring deur inheemse woud. Die perseel beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 1 uittrekmatras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Die eenheid spog met die mooiste uitsigte en 'n groot stoep. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en aktiwiteite naby, wat die verblyf ideaal maak vir 'n wegbreek vir familie of vriende.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Moonshine on Whiskey Creek - Firefly Forest Cabin het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 293, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang