Successfully reported
+72

Mopani Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Mopani Manor is in die Marloth Park-reservaat geleë wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit bied gehalteverblyf vir natuurliefhebbers en avontuursoekers, sowel as gaste wat net lief is vir die rustigheid van die bosveld.

Die privaat selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en en suite-badkamers en die solderarea het 3 driekwartbeddens.

Die kombuis is toegerus met al die toebehore en geriewe wat nodig is vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na die patio met braaigeriewe.

Koedoes en Rooibokke is gereelde besoekers by die huis.

Marloth is 20 minute se ry vanaf 2 van die Krugerwildtuin se hekke en is die perfekte afstand vir daguitstappies na die park.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Mopani Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f4e556216e1c406f56e7fdb04686bdac4683b5f7b29888408f0c61110229d1ce722bc783b6d3e7659128ba513230914fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7) 29 5 1 5 874 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.377773886587 31.763950288296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang