Mopani Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Mopani Manor is in die Marlothpark-reservaat langs die Krugerwildtuin geleë. Dit bied gehalteverblyf aan natuurliefhebbers, avonturiers en gaste wat smag na die stilte van die bosveld.
Dié privaat selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer. Die solderkamer het 3 driekwartbeddens.
Die kombuis is toegerus met al die geriewe wat nodig is vir sorgvrye selfsorgverblyf.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en lei na 'n patio met braaigeriewe.
Koedoes en rooibokke besoek gereeld die huis.
Marloth is 20 minute se ry vanaf 2 Krugerwildtuinhekke en dis die ideale afstand vir daguitstappies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Mopani Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874 Appelblaar Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang