Successfully reported
+7

MoreSon

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1349 Waterkant Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

MoreSon is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in 'n stil area in Nieuwoudtville. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n vakansie ver van die gedruis van die stad.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n lekker boek kan ontspan.

Buite is daar 'n boma met 'n vuurput waar gaste saans kan kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jacobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtigste huisie op Nieuoudtville. Goed toegerus, elektriese komberse was heerlik.
Aug 2025
Marlynn M
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly in mooi omgewing. Heerlik gebly en lekker warm geslaap in die koue. Gasvrou in kontak om te hoor of daar 'n probleem is. Voorsien inligt...
Sien meer
Aug 2025
Riaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Vir die blomme seisoen is dit die perfekte wegbreek. Ongelooflik lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die stoep was ons kuierp...
Sien meer
Aug 2025
Erika H
Saam met vriende
5.0
Dit is alles wat ons wou gehad het - oornag verblyf, mooi en bekostigbaar. Dit was 'n koue wintersaand, maar ons het onmiddellik tuis gevoel. Die elek...
Sien meer
Jul 2025
Gay B
Saam met vriende
4.8
We thoroughly enjoyed our 2-day stay. What a lovely quaint house. Beautifully decorated. Friendly welcome from the host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1349 Waterkant Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink MoreSon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1349 Waterkant Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2daa8da816b24112b9cb351d5ea017420fff6c0982455aa1900f4e568addc820a14bb16655694e8c9abe7078e8c8b87713cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 1349 Waterkant Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.379877 19.103878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang