Successfully reported

Morgenzon

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maria G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjiese, pragtige en vriendelike verblyf met asemrowende uitsig! Wat 'n juweel. Eloise, ons gasvrou, het ons van aankoms tot vertrek laat tuis voel. Ekstra moeite was gedoen met kleiner detail soos blomme, sjokolade, verwelkomingsdrankie, nl. sjerrie, koffie, tee, suiker, melk, appels, beskuit asook die opsie om 'n betroubare bediende (op eie koste) te gebruik. Die kamers was toegerus met hoogstaande linne, asook badkamers het eie seep en snoesige handdoeke. Asemrowende uitsig op goed uitgelegde, versorgde tuin en die omringende Maluti Berge. Omgewing is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier en alles was op standaard. Verblyf was heerlik en sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wonder. Baie mooi woning. Eloise het ons vreeslik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Uitstekend. Ek kan beslis Morgenzon aanbeveel. Ek het nog nooit in so 'n huislike atmosfeer gebly nie. Die huis is baie smaakvol gemeubileer. Die beddens het down duvets en elektriese komberse. Kristalglase in die kombuis! Die gasvrou het selfs earbuds en Pear seep verskaf. Sy het gebel net nadat ons daar opgedaag het en die volgende dag persoonlik kom vra of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

We really enjoyed our stay and had a great time. Will be back. We really enjoyed our stay even though it was cold. The house was very clean and tidy. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sien uit om weer te gaan. Baie lekker gebly. Pragtige huis. Alles en meer wat jy nodig het, en Eloise is 'n ongelooflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerryn R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Out of this world! Highly recommended. We had the most incredible stay! The house was so clean and welcoming. The host made sure every little detail was perfect! We will definitely be back! We thoroughly enjoyed the extra chocolates and fruit, etc., that added a special touch. Thank you for an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beautiful, enjoyable, relaxing and peaceful. We really enjoyed our stay at Morgenzon. It was beautiful and comfortable. Our host was friendly and welcoming. We had lots of fun in the pool. Clarens was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Onvergeetlike kuier in 'n pragtige huis gesellig ingerig. Ons het in Julie 2023 in Morgenzon huis in Clarens oorgeslaap en was dit nou 'n lekkeslaap! Dit is die eerste keer wat ons in 'n plek oorbly wat huis weg van die huis werklik raak beskryf. Morgenzon het al die geriewe en toerusting wat jy by die huis het en nog meer. Werklik volledig toegerus. Gesellig, warm en skoon. Eloise het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Alles is skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Skoonmaak van die huis is by die prys ingesluit en Agnes is waarlik 'n aanwins vir Morgenzon. Ek kan met toe-oë enigiemand aanbeveel om by Morgenzon te bespreek. Baie dankie Eloise vir al die ekstras om ons gemaklik en tuis te laat voel. Ons sal beslis weer in die toekoms by Morgenzon bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleah S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Great plekkie. We enjoyed our time at Morgenzon. Safe, neat, and well thought out. Great and friendly host. The walk to town was a good distance, not too far away but just far away enough to miss the hustle and bustle. Overall we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eloïse Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 444/1 Naauwpoort Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348214ade3b375c90030ac0f7e7bc9649884a7afb50f54414157666e026189db05d4624855eabc7555a46401946e1ef342b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 444/1 Naauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510193417949 28.420647529198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang