Moringa Gardens 2D
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Leutwein Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Moringa Gardens 2D is 'n lieflike woonstel wat in die hartjie van Swakopmund, Namibië geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby South Beach, The Mole Beach, Otavi-Bahnhof en Palm Beach. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Leutwein Street, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Leutwein Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang