Successfully reported

Morning Star Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Shanon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

It was splendid. We had a peaceful and amazing stay at Morning Star guest house. The service was fabulous, and we would go there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was n lekker oomblik. Het die kort verblyf geniet, lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The lady was very quick to help when we called on her. Was value for your money. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompumelelo N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Planning to come back soon. It was good; just the location is a bit far from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Aangenaam en skoon omgewing. Parkering was 'n probleem. Ons moes ons voertuig 2 nagte oorkant die straat parkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniëlle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Die wegbreek was aangenaam. Dit was lekker rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yoliswa
Morning Star Guest House
Thank you for your support. I wish you could come back again.

Magda H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Tevredenheid. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam elke keer as ek haar kontak. Parkering is eintlik 'n probleem veral as daar baie mense is in 'peak' tye en nie ander in ag neem en reg parkeer nie. Die deur in een kamer maak dit moeilik om toe te maak. Nie met ons bespreek hoe werk skoonmaak tye nie, en dus is skottelgoed nie altyd gewas as ons dit net so los nie. Verder lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre C
1 nag
3.4
Mrt 2025

The venue was ok but can be better. Stay was ok but could be better. More detail should be given to decor, TV, curtains, cutlery. No soap or dishwashing liquid. Should supply water at least. No WiFi provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Yoliswa
Morning Star Guest House
I am so sorry, Andre, for the way you felt at Mirning Star accommodation. Can you please tell me which room you were in? Thank you for your honesty. I will consider all of them. Thank you.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cleo T
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Apr 2025

Nie volgens my standaard nie en ek love die webtuiste. Daar was GEEN ontvangs. Daar was GEEN sleutel. Ons het vir amper 5 ure buitekant gestaan voor die slotmaker moes kom om die deure oop te maak. Ek is tot vandag toe baie getraumatiseer – dis 'n vreemde en baie stil plek/area. Ons moes by die bure se gashuis gaan sit eers vanaf 14:00 se kant toe sy die huishulp vra om vir ons in te laat, en toe hulle gaste kom, moes ons buite gaan staan. Ek is super ongelukkig gewees. Die positief is dat ons lekker geslaap het. Die beddens was ferm – dis vir ons die belangrikste wenner gewees, want ons liggame het menige jare agter die rug. Die braai-area is oop en bloot, die omheining baie laag. Die kamers was baie warm – geen lugversorging. Die kombuis was vol miere met die oopsluit van die deur. Kamer 5 se brosse sitplekke kon nie gebruik word nie; ons span moes kamers 1 en 2 se stoele gebruik, want die buite-stoele by hulle area is kapoet. Ek voel die eienaar moet vir my kamer 5 se twee aande terugbetaal vir al my ongerief. Ek het 8 gaste en 4 kamers gehad vir die naweek, en ek sou dink dis die minste wat sy kan doen as eienaar.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Yoliswa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Neptune Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e904f06353406233ae4dfc496746d260d7736743a6fae88829ce36c9e9d21b90d7c29529baa99834f7d77520957e71237c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 9 Neptune Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -32.996503109064 17.940067648888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang