Morningside Hideaway @ 145
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Trematon Drive,, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morningside Hideaway @ 145 bied stylvolle selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die lewendige voorstad Morningside, Durban. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat gemak, gerief en 'n ontspannende stadsverblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter aangeraai om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
'n Kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Die kamer sluit 'n slim-TV met stromingsdienste in, en WiFi word voorsien.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas, met veilige parkering. Met sy moderne geriewe, uitnodigende atmosfeer en uitstekende ligging, bied Morningside Hideaway @ 145 die perfekte basis vir 'n onvergeetlike Durban-wegbreek. Gaste kan uitsien na 'n gemaklike, gerieflike en aangename verblyf in die hartjie van Morningside.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 145 Trematon Drive,, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Trematon Drive,, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang