Morningview Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Imeson Road, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Morningview Cottage is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in 'n sentrale area in Morningside en bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n privaat ontsnapping soek.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n tuin en daar is lieflike uitsigte oor die omliggende area. Hierdie woonstel is 'n eenvoudige verblyf ideaal vir mense wat aan die beweeg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Maryam Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Imeson Road, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Morningview Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Imeson Road, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang