Successfully reported
+25

Mosines

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Seekat Street, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mosines is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie Strandfontein, Louis Rood, aan die Weskus. Die eiendom bied lieflike see-uitsigte en is naby die strand geleë.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed, en die derde slaapkamer onder het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, en toebehore om te gebruik.

Die aangrensende leefarea het rusbanke, 'n klein etenstafel en 'n TV vir mediavermaak (DStv kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien vooraf gereël). Die leefarea lei na die balkon, wat lieflike uitsigte oor die area en see oor die dakke bied. Parkeerplek is op straat beskikbaar.

Die kuslyn van Louis Rood is ruig met pragtige steil kranse. Daar is pragtige fietsrypaadjies en sou jy verkies om gedurende die blomseisoen in die lente te besoek, sal jy deur velde van kleurvolle, inheemse blomme en ander plante kan ry.

Dolfyne word dikwels vanaf die balkon waargeneem, en van Mei tot November sal die walvis af en toe verbykom op pad na warmer waters.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gert W
5.0
Ek het myself terdege geniet, baie mooi, skoon, goed toegeruste fasiliteite. Mosi nes of my huisie by hierdie soos ek daar van hou om te dink, is sond...
Sien meer
Des 2024
Robert K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful accommodation and host. Fantastic views and well located. Wonderful stay - thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Fanus B
Gesin met tieners
5.0
Rus rus rus. Great ligging met great view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Michelle G
Gesin met tieners
4.6
Goeie rus voor ons weer die langpad aandurf Namibia toe. Ons het lekker gebly met genoeg plek vir al ons bewegings!
Nov 2024
Mercia L
Saam met vriende
4.4
Strandfontein is 'n pragtige en interessante dorpie en ons kuier was heerlik. Ons het lekker gekuier, dankie! Die bonus was die pragtige uitsig oor di...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Seekat Street, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mosines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Seekat Street, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30930082d9b95055858d64a0baa55f5dae8171b2dce770799c1a82dd14d48c2249a08feb1a8f8968d89cc819bec75dad95d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 17 Seekat Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.757461871066 18.223770345963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang