Successfully reported

Moschel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Desmond L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Fantasmagories, die familie wil met alle geweld weer kom. Verruklik mooi en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2021

Ons het baie lekker gebly. Die volgende aspekte kan egter aandag geniet : Daar was nie hannddoeke in die een kamer nie. Daar was net 3 pille vir die skottelgoedwasser. Dit is te min as 6 mense die huis vir drie dae gebruik. Daar was net een ekstra swartsak. Weereens - te min vir die hoeveelheid mense en dae gebly. Die asblikke buite was propvol en het vreeslik gestink. Ek verstaan dit was net na Nuwejaar en die Munisipliteit se dienste was waarskynlik beperk maar steeds - dit was onaangenaam

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jul 2021

Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus en het alles gehad wat ons benodig. Baie netjies en skoon.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rena E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2021

Ongelooflike uitsigte. Ons het regtig ons besoek geniet. Die huis was net bitter vuil, dik laag stof oral en onder die beddens was dit skokkend asook in die hoeke van die huis was dit toegetrek met die stof. Die swembad is ongelooflik lekker en die uitsig asemrowend. Die ligging is perfek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Moschel
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het Moschel geniet, dis inderdaad een van ons huise met die beste see uitsig. Net jammer jul het ons nie gekontak oor die stof ens. nie, ons sou dit baie graag wou regstel. Met die kwaai winde wat tydens die week gewaai het en die huis wat heeltyd so beset was, was dit maar moeilik om 'n "deep clean" te doen. Hoop ons kan opmaak vir dit met 'n volgende besoek.

Sonia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Peaceful and relaxing. Everything was up to standerd. Beautiful ocean pool in yard was amazing. My 13 year old loved the Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Heerlike huis met al die geriewe wat jy benodig. Die skottelgoedwasser is 'n bonus. Net 'n paar meter en jy's op die see. Ons sal vir seker weer die huis huur wanneer ons weer Paternoster toe gaan. Groot bonus is dat ons viervoet kinders ook kon saam gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

This house ticks all the holiday boxes. Wide and uninterrupted view of the sea from the stoep and from my bed. Dishwasher. Kitchen so well equipped that there is no space for groceries. Great restaurant 50 m away on the beach. Shower has great temperature and pressure. Lovely beach holiday decor. Little garden very safe for kids and dogs. Good Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friena B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2020

Awesome. Perfect location. Stunning view. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
Kort verblyf
4.4
Sep 2020

Awesome and relaxing. We celebrated my dad's birthday weekend at Moschel and we were 6 adults. The house was very spacious and views of the ocean from the front veranda was spectacular. The house had everything you need for a weekend away. However, we had a problem with the back light that was not working by the pool area but phoned the agency and they attended to the problem immediately. The only other thing that bothered us about Moschel was that there were no checklist of all the items in the house for us to check from (strongly recommend that you make use of a checklist for peace of mind to all guests). Other than that our stay was amazing and relaxing. I would definitely recommend Moschel to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fiorisa A
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2020

Loved the stoep area and view! The place was lovely, enjoyed our stay, lovely view and walking distance from the beach. Things needing attention: Bar fridge not working, oven not working, dishwasher a bonus but needs a service as dishes not 100% clean after cycle. For the price ,a teaspoon or two of coffee, tea, sugar and a splash of milk would have been welcome after a long drive to tide one over until one could get to town to purchase groceries. I find with running my own guest accommodation that this small gesture and curtesy goes a long way with guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 928

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 630
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8267f4bdd3e8aabb37ef77a60eb6fa9bc133f52c634a8d913f5b306bc85603fb0b05f5be71bc6bf04ac32037bf8b6f4f742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 24 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808375491274 17.892437084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang