Successfully reported
+27

Mossel Bay Golf Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96A San Vincente, Salie Close, Mossel Bay Golf Estate, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie elegante dubbelverdieping-woonstel is op die stil Mosselbaai Gholflandgoed geleë. Dis die perfekte plek vir 'n gholf-wegbreek met Mosselbaai se gholfbaan binne maklike bereik.

Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Elke slaapkamer het 'n balkon en 2 enkelbeddens, en 2 van die slaapkamers se beddens kan in koninggrootte-beddens omskep word.

Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer op die boonste verdieping het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping. Alle linne word voorsien, sowel as 'n stel handdoeke. Gaste kan hul eie handdoeke saambring indien hulle ekstra handdoeke benodig.

Die huis spog ook met 'n moderne, oopplan-kombuis met 'n opwaskamer, toonbank en sitarea met 'n TV. Die sitarea lei na die toegeboude stoep met ingeboude braaigeriewe.

Boonop bied die kompleks 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe buite. Daar is 1 motorhuis en 1 gasteparkeerplek beskikbaar. Alle linne word voorsien, behalwe handdoeke.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kilrone R
Saam met vriende
5.0
Perfect for golfers and a quick visit to MB. Brilliant. Everything was well organised and communicated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jacomien L
Gesin met tieners
5.0
Sal enige tyd weer daar gaan bly. Ongelooflik lekker. Ons het so lekker gerus en gekuier en alles was naby genoeg. Eienaar was ook baie behulpsaam. Sa...
Sien meer
Des 2024
Jolanie W
Gesin met tieners
5.0
Ons geniet Mosselbaai elke jaar. Mosselbaai Golf Landgoed verblyf maak dit perfek. Fantastiese ruim plek. Alles wat mens nodig het. Perfek.
Jan 2024
Johannes N
Gesin met tieners
4.8
Aangename kuier in uitstekende eenheid. Baie netjies, goed toegerus en veilig. Eienaars het baie moeite gedoen om 'n goed toegeruste eenheid te verska...
Sien meer
Des 2024
Kobus U
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, rustige omgewing. Dit was werklik 'n genotvolle verblyf in nommer 96A. Alles wat jy nodig het, was byderhand, en net kwaliteit toebehore in ...
Sien meer
Mei 2021

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 96A San Vincente, Salie Close, Mossel Bay Golf Estate, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96A San Vincente, Salie Close, Mossel Bay Golf Estate, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmOGYzZTE1LTczOTMtNDkxNi1iMmVkLTU2ODg0MTAzNzBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 96A San Vincente Salie Close 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.190847116696 22.122019794629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang