Mosselbaai @ Da Gama
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 37 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mosselbaai @ Da Gama bied selfsorgverblyf wat deel van die eienaar se huis in Mosselbaai vorm. Hierdie gewilde kusdorpie spog met 'n rits besienswaardighede, strande en aktiwiteite.
Gaste kan tussen die Hoofhuis en die Tuinwoonstel kies. Elke eenheid is vir 4 gaste geskik en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe word ook voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Mosselbaai @ Da Gama is naby winkelsentrums en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
June Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 37 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Mosselbaai @ Da Gama het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 37 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang