Successfully reported

Mosselbaai Central

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Johnny V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker braai area met 4 paartjies wat maklik daar kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herme
Mosselbaai Central
Baie dankie vir jou review. Ons waardeer.

Leomie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie veilig en lekker. Baie baie dankie vir 'n lekker kuier omgewing. Dankie dat u ons vertrou het met u huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette Stephanie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Mosselbaai in Maart, weet nie wat is beter nie. Die huis so lekker ingerig en die braai- en kuierarea was baie beter as op die foto's. Die handeseep in al die badkamers en diffusers oral was so aangenaam. En wasgoedpennetjies! Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Excellent. It was very nice. All that we need was there, safe for our children and very nice for us as a family. There was no need to be out all day. Nice braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodger Straat 102, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c456e68b42683393c832cb525239662a8b2cf4c002abb51302d34e44215288ff54f27372d547954dacbe742709505e2054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Rodger Straat 102 Mosselbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185701083595 22.143322612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang