Successfully reported

MosselStraat 3

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Karin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike naweek by die see. Pragtige see uitsig vanaf die leefarea en stoep. Huis is gerieflik. Parkering is bietjie beperk as boonste gedeelte ook uitverhuur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, gerieflik en perfek vir ’n wegbreek met die mooiste see uitsig. Ons het ’n heerlike tyd gehad by MosselStraat 3. Die plek was skoon, netjies en presies soos op die foto's. Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en het ons baie welkom laat voel. Die ligging is rustig en perfek vir ’n wegbreek – net wat ons nodig gehad het! Ons sal beslis weer terugkom en beveel dit sterk aan. Baie dankie vir ’n wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Alan was a great gasheer, ons was so vriendelik ontvang! Die verblyf is tops! Ons het baie lekker gebly by Mosselstraat 3!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netjiese verblyf en naby die see. Skoon, netjiese verblyf. Het al die basiese benodighede. Neem kennis dat daar geen uitsigte vanuit die kamers is nie, pragtige uitsig oor die see vanuit die sitkamer. Benodig 'n nuwe blikoopmaker Wag steeds vir terugbetaling van die breekdeposito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Melanie N
Kort verblyf
4.6
Des 2024

N baie aangename kuier. Ons het baie lekker gebly. Parkering is net 'n probleem indien jy met 2 voertuie arriveer en daar is klaar ander gaste in die boonste woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johnny S
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Eersteklas vakansie. Het lekker gebly en 'n asemrowende uitsig geniet wat goed was vir die ontlading.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Not what we expected. The view itself is the best but that is only from the living room and braai area. The road runs against the house at the front. The sleeping rooms are dark with no view whatsoever. There is poor ventilation with nowhere to dry your towels. It is an old place with old furniture. There is no carport parking - in fact, parking is in an open area at the back of the house in the street above. The house has a section above that has more space and an outside seating area. However, this is locked and rented out separately. We slept in the living area in order to feel the sea breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Heidi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rus vir die siel. Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Heerlike kuier en Alan was wonderlik. Die huis was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mossel Street, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc854463294ff8f4ed9f44dca0b8a1a6d4b41140ee0074619408b1c9fde78d4828e748f514108f413c8ff731e469d0cecc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 3 Mossel Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754340283843 18.227235145755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang