Successfully reported
+54

Mossienes Kwekery

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mossienes Kwekery bied verblyf op die oewer van die Olifantsrivier in die Loskopvallei tussen Groblersdal en Middelburg.

Gaste het 'n keuse tussen die chalets met slaapplek vir 4 of die rondawel met slaapplek vir 9. Die eenhede het óf dubbelbeddens óf koningingrootte-beddens en 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na 'n dek wat braaigeriewe het.

Gaste kan die Mossienes Kwekery koffiewinkel, kwekery en kuriowinkel besoek. Groblersdal is 33 km ver en Middelburg is 54 km vanaf die instansie vir gaste wat die area wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
As jy net wil rus en die natuur geniet, is Mossienes net die plek vir jou. Ons het heel lekker gebly. Die Chalet het alle dinge gehad wat nodig is, en...
Sien meer
Jun 2025
Janko S
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike rustige naweek wegbreek. Vandat ons daar aangekom het, was ons verstom deur die skone natuur en rustigheid van die omgewing. Die verblyf ...
Sien meer
Apr 2025
Lucindy S
Saam met lewensmaat
5.0
"'n Lekker buitelig rivierlangs huisie. Ongelooflike lekker verblyf, met mooi uitsigte. Voel soos 'n plaashuis.
Mei 2024
Marianka B
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Dit is 'n baie rustige omgewing!
Mei 2024
Kevin H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker wegbreek gewees.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
  • Gaste dink Mossienes Kwekery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagensdrift Farm, Off the N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a9556b31963148ee3fd0b6bd5edbea43260e5636e6c65adc1d80c49ed15c3ac6ce26c1d7453c38cb6d594b6609af7e8e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 De Wagensdrift Farm Off the N11 1080 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.406374793249 29.365132317221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang