Mouille Point Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mouille Point Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Mouille Point. Die gebou is ideaal geleë en gaste kan maklik die Seepunt-promenade, Groenpunt-park en die V&A Waterfront besoek.
Dié woonstel het 'n oopplan-leefarea en is volledig gemeubileer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Mouille Point Apartment het 'n kombuisie met 'n SMEG-yskas, 'n ingeboude oond met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en breekware. Gratis WiFi word ook voorsien.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Mouille Point Apartment is 10 tot 15 minute se ry vanaf die KIKS, Artscape-teater en verskeie ander besienswaardighede in die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Mouille Point Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pont du Gard, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang