Mouille Point Village
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mouille Point Village bied gerieflike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte. Ideaal geleë naby die V&A Waterfront en het die historiese Mouillepunt Lighuis, Kaapstad Stadion en Groenpunt Park binne loopafstand.
Hierdie eiendom bied gaste 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies wat ateljees, eenslaapkamer- of tweeslaapkamerwoonstelle insluit. Die uitsigte van die eenhede verskil van óf berguitsigte, see-uitsigte óf uitsigte oor die gholfbaan en Kaapstad-stadion. Al die eenhede is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei.
Die eenhede het óf 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware óf 'n kombuisie wat slegs met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Alle eenhede het 'n slim-TV (aanmelding met eie rekening) asook gratis WiFi. Gaste het volle toegang tot die swembadarea.
Die Mouille Point Village is net oorkant die pad vanaf Seepunt-promenade geleë wat ideaal is vir lang skilderagtige wandelings, draf en rolskaats langs die kus. Modieuse koffiewinkels en restaurante binne stapafstand.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 95
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mouille Point Village het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 93 Beach Road, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang