Mount Amanzi Resort
- Kapasiteit: 847 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Amanzi is 'n gewilde vakansieoord gerieflik geleë naby die Hartbeespoortdam, net 'n kort rit vanaf Johannesburg en Pretoria, wat dit maklik toeganklik maak vir inwoners van Gauteng.
Die oord beskik oor gemaklike, goed ingerigte chalets en 'n verskeidenheid geriewe, insluitend swembaddens, tennisbane, visvangplekke, avontuurgholf, 'n speletjieskamer en georganiseerde aktiwiteite geskik vir die hele gesin.
Geleë in 'n skilderagtige omgewing, is die oord bekend vir sy wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite en gesinsvriendelike geriewe. Gaste het toegang tot die Magaliesrivier, en die omliggende natuurlike landskappe is ideaal vir stap, voëlkyk en die buitelewe. Sommige eenhede is direk aan die rivier geleë en bied skouspelagtige uitsigte en die rustigheid van om ten volle in die natuur gedompel te wees.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Kapasiteit: 847 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R512, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang